×

Wen! Stylvolle Mellerware Grate Chef-voedselverwerker

Met drie omruilbare snydrommetjies, is die Grate Chef-voedselverwerker ’n blitsvinnige en maklike oplossing vir al jou rasper-, sny- en kapbehoeftes. Besoek www.mellerware.co.za vir meer inligting.

 

Om in te skryf: Beantwoord die vraag hieronder, gevolg deur jou naam, van, adres en kontaknommer.