×

Wen ’n Plush Supreme-geskenkpak ter waarde van R500!

Plush Supreme speel klaar met vuiligheid, vetterigheid en aanpaksels en sal jou huis sprankelend skoon en vars laat met hul reeks spesialishuissorgprodukte.

Hou jou huis tiptop en higiënies skoon met Plush Supreme Multi-Surface Cleaner, ’n eenstapstelsel wat verskeie oppervlakke reinig, poleer en blinkvryf.

Verwyder strepe en vlekke van vensters en ander glas- en blink oppervlakke met Plush Supreme Window Cleaner en hou jou kombuis skoon en vetvry met Plush Supreme Kitchen Cleaner.

 

Die Plush Supreme-reeks bied waarde-vir-geld-produkte wat landwyd by toonaangewende kleinhandelaars beskikbaar is.

Vir meer produkinligting besoek www.plush.co.za en sluit by Plush aan op Facebook by www.facebook.com/PlushSA.