×

Wen ’n Eco-Drive Chronograph-roosgoud-vrouehorlosie ter waarde van R4 499

Om tred te hou met die tyd het CITIZEN ’n nuwe hoofstuk van horlosiemaker-vakmanskap bekendgestel deur voorpunttegnologie met die strewe na ideale skoonheid te vermeng. Sedert hul stigting in 1930 het CITIZEN ’n innoverende revolusie in die horlosiebedryf van stapel gestuur. Onder hul groot prestasies is Eco-Drive, ’n oorspronklike liggedrewe tegnologiese deurbraak.

 

Citizen se progressiewe Eco-Drive-tegnologie span die krag van lig van enige natuurlike of kunsmatige ligbron in en sit dit in energie om. Dit beteken dit herlaai voortdurend sodat jy nooit ’n battery hoef te vervang nie. Minder batterye in die afvalstroom beteken jy lewer ’n positiewe bydrae tot die bewaring van ons omgewing en die skep van ’n volhoubare toekoms.

 

 

Vir meer inligting gaan na www.citizenwatches.co.za of e-pos info@cjr.co.za of bel 011 257 6000. Jy kan CITIZEN ook op Facebook volg by facebook/citizenlifestyle.

 

Die pragtige Eco-Drive Chronograph-roosgoudhorlosie kan joune wees as jy die volgende maklike vraag reg beantwoord: