×
Skakel na Engels

Breinkos

Kies volgraanbrood vir volgehoue energie

 

 

Verhoog jou omega 3- en proteïeninname met ’n blikkie sardyne of tuna waarby ’n lepel van jou gunsteling-mayonnaise (ons is mal oor Nola) ’n spatsel Tabasco, ’n skeut suurlemoensap en gemaalde swartpeper gemeng word. Geniet dit saam met vars roket en gekapte uie op bruinbrood met ’n lae GI.

 

WENK: Gekookte eier wat in ’n tuna-mayomengsel gekap is, sal jou langer versadig hou, terwyl blokkies komkommer dit lekker laat knars.

 

#101Lewensredders  #Kosblik

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wees voorbereid vir middagete

Wees voorbereid: Vergemaklik sake en berei die volgende een of twee keer per week voor

Close