×
Skakel na Engels

Besigheids-slim kinders

Van die nuttigste vaardighede wat jy jou kinders kan gee, is deur hulle te help om hul eie ondernemings op die been te bring

Eienskappe om te kweek

 

Entrepreneursgees floreer op:

 

SELFVERTROUE – prys kinders se pogings

 

DEURSETTINGSVERMOË – dring daarop aan dat hulle klaar maak wat hulle begin het

 

ONDERHANDELING – leer hulle om self hul konflikte op te los en kompromieë aan te gaan

 

SELFDISSIPLINE – gee hulle van jongs af verantwoordelikhede

 

OORSPRONKLIKE DENKE – moedig kreatiewe belangstel- lings en bevraagtekening aan

 

LEES OOK: Só ’n entrepreneur in ons November-uitgawe

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maak ’n goeie verloorder groot

En ’n goeie wenner! Een van die beste maniere om kinders se selfwaarde te verbeter, is om hul te leer...

Close