×
Skakel na Engels

Bakresepteboek van die week

Bak is sowel ’n kunsvorm as ’n oefening in presisie waarin die volmaakte afmetings en die regte temperature vereis word

 

 

Bake Happy deur Gail Bussi (R195, Struik Lifestyle) is ’n wonderlike versameling van koeke, terte, poedings (probeer die Blitz Torte) en veel meer, gevul met prettige illustrasies en inspirerende aanhalings soos dié een van Dr Seuss: “Hoekom inpas as jy gebore is om uit te staan?”

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Advertensie-promosie: Paas-Lekkernye

Vier die Paasvakansie met die kenmerkende, klassieke smaak van die Bakers® se sjokoladekoekies wat ou gunstelinge soos BAKERS® Romany Creams...

Close