×
Skakel na Engels

Almal gons oor die nuwe Fifty Shades Freed-lokprent

“Mrs. Grey will see you now.” Nou toe nou, Anastasia!
Fifty Shades Freed

Fifty Shades Freed het pas sy mini-lokprent bekendgestel en dis – soos gewoonlik – vuurwarm! Daar gaan duidelik ’n troue, heelwat aksiebelaaide jaagtogte en natuurlik stomende tonele wees. (En moontlik ’n moordkinkel, aangesien die aaklige Jack Hyde terug is.) En ons is dol oor die einde: “Mrs. Grey will see you now.” Nou toe nou, Anastasia!

Die volledige voorprent sal in November beskikbaar wees, en die rolprent word op Valentynsdag 2018 bekendgestel.

Van: Cosmo US

FOTO: Gallo Images/Getty Images

LEES OOK:

Verbeter jou verhouding met dié twee vrae

7 dinge wat dokters wil hê vroue van hul seksuele gesondheid moet weet

5 verrassende skoonheidsgeheime van ou Hollywood

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
P!nk se boodskap aan haar dogter by die MTV MVA’s is iets wat jy móét hoor

Dis regtig hartroerend! Deur Laura Beck

Close