×
Skakel na Engels

Warmbrakke

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Warmbrakke

Resep Bestanddele

NEW YORK: STRAATSTALLETJIEWORSROL
  • Soet gekaramelliseerde uie
  • suurkool
  • Dijon-mosterd
NEW JERSEY: ITALIAANSE WORSROL
  • Gesoteerde soetrissies en uie
  • geroosterde aartappelblokkies
ARIZONA: SONORAWORSROL
  • Vars salsa
  • ingelegde of vars jalapeño’s
  • suurroom
  • koljander
FLORIDA: KUBAANSE FRITA-WORSROL
  • Veterdun skyfies
  • gekapte rou wit ui
  • tamatiesous
HAWAI: HAWAISE WORSROL
  • Matige mosterd
  • mayonnaise
  • fyngekapte vars pynappel
  • gesnyde sprietuie

Resep Aanwysings

    Gee gewone warmbrakke ’n kinkel met dié “Dogtown USA"-variasies; kies die bestanddele, kombineer dit en voilà – jy kry ’n smakie van die VSA!
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief