×
Skakel na Engels

Warm wildesampioen-en-lensieslaai

  • 6
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 450 g gemengde wildesampioene
  • ¼ k olyfolie
  • 2 knoffelhuisies, fyngedruk
  • ¼ t sout
  • 340 g gaar lensies
  • 1 k pietersielie, gekap
  • ¼ k klein rooi-ui, baie dun gesny
  • ⅔ k balsamiese-asynslaaisous
  • 5 mm-dik bloukaassnye, vir opdiening

Resep Aanwysings

    1. Meng die wildesampioene met die olyfolie, knoffelhuisies en sout. Rooster dit op ’n groot bakplaat by 230 °C vir 20 minute of tot bros.
    2. Meng die lensies met die sampioene, pietersielie, rooi-ui en balsamiese-asynslaaisous. Garneer met 5 mm-dik bloukaassnye voor opdiening.

    ELKE PORSIE: Sowat 1 340 kJ, 12 g proteïen, 20 g koolhidrate, 23 g vet (6 g versadig), 7 g vesel, 725 mg natrium.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief