×
Skakel na Engels

Stokbrood

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Stokbrood

Resep Bestanddele

  • Klaargemaakte deeg
  • Stokke
  • Botter
  • Stroop, konfyt of kaas

Resep Aanwysings

    1. Jy kan nie ’n fout met ’n Suid-Afrikaanse gunsteling soos stokbrood maak nie.
    2. Rol klaargemaakte deeg uit, sny dit in 5 cm x 20 cm stroke en rol dit om die punt van ’n stok.
    3. Rooster oor die kole, haal van die stok af en smeer botter en stroop of konfyt op, of geniet dit met kaas.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief