×
Skakel na Engels

Slim “kelkies”

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Slim “kelkies”

Resep Bestanddele

  • Appel
  • Warm of yskoue appelwyn
  • Kaneelstokkie-strooitjies
  • Steranys

Resep Aanwysings

    1. Dié slim “kelkies” is sekerlik die prettigste manier om ’n appel ’n dag te eet!
    2. Sny die bopunt van’n appel af, hol die binnekant uit en vul dit met warm of yskoue appelwyn.
    3. Sit dit voor met kaneelstokkie-strooitjies en steranys. Vrolike Kersfees!
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief