×
Skakel na Engels

Sjokoladebedekte pretselstokkies

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Sjokoladebedekte pretselstokkies

Resep Bestanddele

  • 200g sjokolade
  • Pretselstokkies
  • Eetbare versierings

Resep Aanwysings

    1. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit en smelt dang 200g sjokolade in ’n glasbak oor ’n bak pruttende water.
    2. Giet die sjokolade in ’n smal glas (soos ’n sjampanjeglas) en doop twee derdes van elke pretselstokkie daarin; laat die oortollige sjokolade af drup.
    3. Sprinkel eetbare versierings oor en plaas dit op die bakplaat. Verkoel vir ’n uur in die yskas om te set.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief