×
Skakel na Engels

Sjokolade-en-rissiesmeer

  • 1
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 100 g gewone melksjokolade, grofgekap
  • 290 g-blik Nestlé Sterilised Dessert Cream
  • 30 ml botter
  • 15 ml Nestlé Cocoa Powder
  • 5 ml brandrissiepoeier of -vlokkies

Resep Aanwysings

    1. Verhit die sjokolade, room, botter, kakao en brandrissie oor ’n lae hitte in ’n swaarboomkastrol.
    2. Meng totdat al die sjokolade gesmelt het en die mengsel glad is. Sit warm of koud saam met hoenderkebabs voor.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief