×

Roomysbroodjies

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • roomys
  • 2 koekies
  • suikerstrooisels of sjokoladesplinters

Resep Aanwysings

    Probeer dié maklike lekkerny met verskillende geurkombinasies  
    1. Druk ’n skeppie effens saggemaakte roomys tussen 2 koekies vas.
    2. Bedek die kante met suikerstrooisels of sjokoladesplinters as jy wil.
    3. Vries tot wanneer jy gereed is om dit voor te sit.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief