×
Skakel na Engels

Romerige avokado-salsa

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Romerige avokado-salsa

Resep Bestanddele

  • 1 ryp avokado
  • 1⁄4 k gepiekelde jalapeño- repies
  • 1⁄4 k piekelwater
  • 2 e water
  • 1 knoffelhuisie

Resep Aanwysings

    1. Verwerk 1 ryp avokado, 1⁄4 k gepiekelde jalapeño- repies, 1⁄4 k piekelwater, 2 e water en 1 knoffelhuisie in ’n voedselverwerker tot glad.
    2. GENIET OP: wraps, taco's en tortillas.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief