×
Skakel na Engels

Pita met witboontjie-en-tunavulsel

  • 2
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 170 g tuna
  • 1 k cannellini-bone, gedreineer
  • 2 e rooi-ui, gekerf
  • 2 e kruisement, gekap
  • 2 e basilie, gekap
  • ’n skeut ekstrasuiwer olyfolie
  • 2 t balsamiese asyn
  • 2 e gerasperde pecorino romano-kaas
  • sout en peper
  • 2 klein volgraanpitabrode
  • 2 k roket
  • ekstrasuiwer olyfolie en suurlemoensap, vir slaaisous
  • ’n knippie seesout

Resep Aanwysings

    1. Meng die tuna met die cannellini-bone, rooi-ui, kruisement, basilie, olyfolie, balsamiese asyn en kaas. Geur na smaak met sout en peper.
    2. Vul die volgraanpitabrode elk met die helfte van die tunamengsel. Sit elkeen met 1 k roket voor wat met ekstrasuiwer olyfolie, suurlemoensap en ’n knippie seesout gegeur is.
       
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief