×
Skakel na Engels

Pikante sjokoladehoender

  • 4
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
pikante sjokoladehoender

Resep Bestanddele

  • 1 groot ui
  • 3 knoffelhuisies
  • 2 t rissiepoeier
  • 1 e olie
  • 1 k salsa
  • 1 k hoenderaftreksel
  • 1/2 k gemengdeneutesmeer
  • 1/2 t sout
  • 900 g hoenderporsies
  • sesamsaad
  • sprietuie

Resep Aanwysings

    Soteer 1 groot ui, gekap; 3 knoffelhuisies, gekap; en  2 t rissiepoeier in 1 e olie vir 7 minute in ’n 8 -swaarboomkastrol. Roer voortdurend. Roer 1 k elk salsa en hoenderaftreksel by. Klits 1/2 k gemengdeneutesmeer by. Sprinkel 1/2 t sout oor 900 g hoenderporsies, vel verwyder, en plaas in die kastrol. Laat vir 30 minute prut of totdat die hoender gaar en sag is. Sit voor met geelrys. Garneer met sesamsaad en sprietuie. Genoeg vir 4. Vind hier die gemengde-neute smeer resep.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief