×
Skakel na Engels

Pikante geroosterde salm

  • 4
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Pikante geroosterde salm

Resep Bestanddele

  • 4 salmfilette (170 g elk)
  • 1 e hoisinsous
  • ⅛ t fyn rissievlokkies
  • 700 g blomkoolblommetjies
  • 1 e olie
  • 1/4 t sout
  • 1/4k gekapte grondboontjies
  • gekapte koljander

Resep Aanwysings

    1. Plaas 4 salmfilette (170 g elk) in die middel van 4 velle foelie. Verf elkeen met 1 e hoisinsous en sprinkel ⅛ t fyn rissievlokkies oor elkeen.  Meng 700 g blomkoolblommetjies met 1 e olie en 1/4 t sout en rangskik dit rondom elke filet.
    2. Versel die pakkies en rooster vir 15 minute of totdat die blomkool sag is. Garneer met 1/4k gekapte grondboontjies en gekapte koljander.

    ELKE PORSIE: Sowat 1 700 kJ, 43 g prote.en, 18 g koolhidrate, 19 g vet (3 g versadig), 5 g vesel.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief