×
Skakel na Engels

Kulfi

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 1 blik (380 g) Nestlé Ideal Evaporated Milk
  • 1 blik (385 g) Nestlé Sweetened Condensed Milk
  • 290 g Nestlé Cream
  • 60 ml (4 e) geroosterde geblansjeerde amandels, fyngekap
  • 60 ml (4 e) geroosterde geblansjeerde ongesoute pastachioneute, gekap
  • 5 ml (1 t) fyn kardemom
  • ’n paar druppels roosgeursel

Resep Aanwysings

    1. Klits die Nestlé Ideal Evaporated Milk, Nestlé Sweetened Condensed Milk en Nestlé Cream saam.
    2. Voeg die gekapte neute, kardemom en roosgeursel by en meng goed.
    3. Giet die mengsel in kulfi-vorms of ramekins en vries.
    4. Verwyder uit die vorms en sit voor.
    WENKE:
    As jy nie kulfi-vorms het nie, gebruik papierkoppies en skeur eenvoudig die papier van elke kulfi af en plaas op ’n opdienbord.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief