×
Skakel na Engels

Kolwyntjie-koningin

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Kolwyntjie-koningin

Resep Bestanddele

  • Karton
  • Gekoopte kolwyntjies
  • Versiering
  • Blomme
  • Versuikerde lekkers

Resep Aanwysings

    1. Teken jou patroon op karton en rangskik dan die kolwyntjies oor die hele ontwerp.
    2. Gebruik gekoopte kolwyntjies, maar dollie dit op met spoggerige versiering. Versier met ’n spuitsak en vul die gapings met blomme.
    3. Versier jou “rok” met versuikerde lekkers – dit lyk soos pêrels. Ons het dit vir die middel van ons blomme en ’n belt gebruik. Voeg ’n tiara en ’n staf by.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief