×
Skakel na Engels

Groenterolletjies

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Groente rolletjies

Resep Bestanddele

  • murgpampoentjies

  • roomkaas

  • gunstelinggroente

Resep Aanwysings

    1. Skil murgpampoentjies in breë linte.

    2. Smeer 1 e roomkaas oor en plaas jou gunstelinggroente, in dun repies gesny, bo-op. Laat die punte uitsteek.

    3. Rol dit styf op soos sushi – die roomkaas sal alles soos gom bymekaarhou.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief