×
Skakel na Engels

Geroosterde groente

  • 10 min
  • 35 min
  • 4
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book
Geroosterde groente

Resep Bestanddele

  • 1 middelslag-ui
  • 1 rooi soetrissie
  • 1 geel soetrissie
  • 10 kersietamaties
  •  sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • droë gemengde kruie
  • 4 tot 5 e olyfolie, plus ekstra na smaak

Resep Aanwysings

    1. Voorverhit die oond tot 180  ̊C.
    2. Sny die ui in kwarte, sny die soetrissies in repies en halveer die tamaties.
    3. Skep ’n dik laag groente in ’n bakpan. Geur met sout, peper en speserye na smaak en giet olyfolie oor.
    4. Roer deeglik sodat die olie die groente goed bedek. Voeg nog olie by indien nodig.
    5. Rooster vir 25 tot 35 minute.
    6. Roer die groente een keer net voordat jy dit uithaal. Haal dit uit die oond en laat effens afkoel. Proe vir geur en sit voor.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief