×
Skakel na Engels

Favela-frejola-slaai

  • 1
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

Vir die slaai
  • 1 kg gemengde kleurryke tamaties, gehalveer of gesny indien groot
  • 450 g gaar quinoa
  • ’n groot bossie vars dragon, grofgekap
  • 1 klein rooi-ui, fyngesny
  • 2 x 400 g-blikke swartbone, gedreineer en afgespoel
Vir die slaaisous
  • 2 t strooisuiker
  • 6 e ekstra-suiwer olyfolie
  • sap van 4 lemmetjies
 

Resep Aanwysings

    1. Meng die tamaties liggies met die ander slaaibestanddele.
    2. Klits die bestanddele vir die slaaisous saam en bedruip die slaai daarmee net voordat jy dit voorsit.
      ELKE PORSIE: (vir 8) Sowat 1 185 kJ, 11 g vet (1 g versadigde vet), 32 g koolhidrate (8 g totale suiker), 9 g proteïen, 9 g vesel.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief