×
Skakel na Engels

Ertjiesop-voorgereg

  • 12
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 1 e olyfolie
  • 1 ui, fyngekap
  • 500 g bevrore ertjies
  • 1 ℓ groente-aftreksel
  • klein hand vol vars kruisementblare
  • 150 ml Nestlé Ideal Unsweetened Evaporated Low Fat Milk
  • 50 g gekapte spek, brosgebraai, vir garnering

Resep Aanwysings

    1. Verhit die olyfolie oor lae hitte in ’n middelslagpot en soteer die ui tot sag.
    2. Voeg die ertjies en groenteaftreksel by die ui en laat vir 5 minute oor matige hitte prut. (Die ertjies met net sag wees, maar steeds heldergroen.)
    3. Voeg die ment en ingedampte melk by en vermeng tot glad.
    4. Garneer met die spekstukkies en sit onmiddellik voor.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief