×
Skakel na Engels

Malvapoeding

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 250 ml suiker
  • 1 eier
  • 15 ml botter
  • 250 ml meel
  • 5 ml koeksoda
  • 1 ml sout
  • 250 ml Nestlé Ideal Evaporated Milk
  • 15 ml witasyn
  • 10 ml vanieljegeursel
  • 1 blik Nestlé Cream
  • 60 g botter
  • 80 ml suiker
  • 30 ml kookwater

Resep Aanwysings

    1. Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n oondvaste bak van 24 cm x 18 cm.
    2. Klits die suiker, eier, konfyt en botter saam tot lig en donsig. Sif die meel, koeksoda en sout saam. Meng die Nestlé Ideal Evaporated Milk, asyn en vanielje saam. Vou die mengsel om die beurt met die vloeistof by die eiermengsel in, Meng goed.
    3. Giet in die voorbereide bak en bak vir 45 minute. Verhit die Nestlé Cream, oorblywende botter, suiker en water saam en kook vir 5 minute.
    4. Giet die sous oor die warm poeding.
    5. Sit voor met ekstra room of vla.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief