×
Skakel na Engels

Sjokolade-en-perskehappies

  • 1
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 1 pakkie Romany Cream-koekies
  • 1 blik (290 g) Nestlé Cream, verkoel
  • 1 blik (825 g) perskehelftes

Resep Aanwysings

    1. Voorverhit die oond tot 180 °C.
    2. Druk die koekies fyn sodat dit growwe krummels vorm.
    3. Voeg die Nestlé Cream by die krummels om geleidelik ’n stywe mengsel te vorm.
    4. Skep ’n groot lepel vol van die mengsel in elke perskehelfte.
    5. Plaas in die oond vir 5 tot 10 minute.
    6. Verwyder uit die oond en sit onmiddellik met ekstra room voor.
    7. Hierdie nagereg smaak ook heerlik wanneer dit koud is – laat bloot stap 5 uit.
    WENKE: Hierdie resep is ideaal vir wanneer jy vinnig ’n smaaklike nagereg nodig het! Wissel die vulsel af deur gemmer- of botterkoekies vir ’n ander geur te gebruik.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief