×
Skakel na Engels

Eiervrugtoebroodjies

  • 4
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 1 middelslag-eiervrug, in stukke van 1,2 cm dik gesny
  • 2 e balsamiese asyn
  • 2 e  olyfolie
  • ½ t sout
  • ¼ t peper
  • ciabatta
  • tamaties
  • vars mozzarella
  • vars basilieblare
  • 2 t balsamiese asyn

Resep Aanwysings

    1. Meng 1 middelslag-eiervrug wat in stukke van 1,2 cm dik gesny is met 2 e elk balsamiese asyn en olyfolie, ½ t sout en ¼ t peper.
    2. Rooster dit vir 5 tot 7 minute op medium tot baie sag. Draai een keer om.
    3. Sny ’n stuk ciabatta in die helfte en sit die eiervrug, tamatieskywe, snye vars mozzarella en vars basilieblare op die onderste helfte van die brood. Drup 2 t balsamiese asyn bo-oor en sit die boonste gedeelte van die brood terug.
    4. Verdeel dit in vier porsies.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief