×
Skakel na Engels

Botterskorsie-risotto

  • 4
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 2 middelslag-salotte
  • 3 knoffelhuisies, gekap
  • 4 salieblare, gekap
  • ½ t sout
  • 1 e olie
  • 2 k arborio-rys
  • 4 k groente-aftreksel
  • 450 botterskorsie, gekap
  • ½ k parmesaankaas, gerasper
  • ¼ t varsgemaalde swartpeper

Resep Aanwysings

    1. Braai die salotte; knoffel, salieblare en ¼ t sout in die olie vir 2 minute in ’n drukkoker oor matige hitte.
    2. Voeg die arborio-rys by en roerbraai vir 2 minute.
    3. Voeg die groente-aftreksel en botterskorsie by. Sluit die deksel en kook onder hoë druk vir 6 minute. 
    4. Verlig die druk en roer die parmesaankaas, ¼ t sout en peper by. 

    ELKE PORSIE: Sowat 1 950 kJ, 11 g proteïen, 91 g koolhidrate, 7 g vet (versadig), 5 g vesel.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief