×
Skakel na Engels

Bessiejelliemousse

  • 4
  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 2 x 135 g-pakkies framboosjellie
  • 380 g-blik Nestlé Ideal Unsweetened Evaporated Low Fat Milk, verkoel
  • vrugte, vir opdiening

Resep Aanwysings

    1. Volg die aanwysings op die jellieverpakking, maar voeg slegs die warm water by.
    2. Laat die jellie afkoel, maar nie stol nie. Voeg dan die ingedampte melk by.
    3. Klits vir vyf minute en giet in vier bakkies of jellievorms.
    4. Plaas die jellie vir ses uur of oornag in die yskas om te set.
    5. Keer die jellie uit die houers en sit met vars vrugte voor.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief