×
Skakel na Engels

Amandel-en-kruisementpesto

  • Easy
FavoriteLoadingAdd to My Recipe Book

Resep Bestanddele

  • 2 k kruisement
  • 2 e geroosterde, gesoute amandels
  • 1 knoffelhuisie
  • ½ t gerasperde vars suurlemoenskil
  • 1 e vars suurlemoensap
  • ¼ t elk sout en peper
  • ⅟₃ k ekstrasuiwer olyfolie

Resep Aanwysings

    1. Zirts die kruisement, amandels, knoffelhuisie, suurlemoenskil en -sap, en sout en peper in jou voedselverwerker of met ’n staafmenger totdat jy ’n growwe tekstuur verkry het.
    2. Laat die voedselverwerker of staafmenger loop en voeg die olyfolie geleidelik by. Pols totdat dit goed gemeng is – die mengsel kan maar aan die growwe kant wees. Dit maak 1 koppie.
    WENK: Meng dit by 440 g warm, gaar pasta of sit dit saam met geroosterde hoender voor.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief