×
Skakel na Engels

Advertensie-promosie: Bederf jouself dié Kersfees

The Body Shop se luukse Kersreekse is spesiaal saamgestel sodat jy jouself dié feestyd elke dag kan pamperlang.

 

Dit vang die warmte en opgewondenheid vas wat so eie aan Kersfees is. Dit het ’n luukse tekstuur en is propvol natuurlike bestanddele en lekkerbek-geure vir dié seisoen: geurige Ginger Sparkle, vrugtige Cranberry Joy en salige Vanilla Bliss.

 

Ginger Sparkle

 

Verkwik en vertroetel jou lyf dié feestyd met ons Ginger Sparkle-produkte. Wees gaaf met jou lyf en behandel dit met die soet gemmergegeurde produkte van ons feesreeks – ons feestelikste reeks tot nog toe.

 

 

Gee jou stort- of badsessie ’n bietjie woema met dié fantastiese gegeurde seepvrye stortjel, wat gemmerwortelekstrak en Community Fair Trade-heuning bevat.

 

Vertroetel jou hande dié feestyd. Ons Ginger Sparkle-handewasseep en -handeroom sal jou vel skoon, sag en glad laat voel. Dié twee is die perfekte pasmaats!

 

 

Cranberry Joy

 

Die gewilde, verruklike Cranberry Joy-reeks is terug vir die feestyd. Is jy gereed om jou sintuie én jou lyf met dié soete bederf te lawe?

 

 

Ontdek die plesier van ons legendariese, ryk en romerige Body Butter-produkte, wat nou in ’n feestelike Cranberry Joy-geur beskikbaar is. Masseer jou lyf daarmee om dit dag én nag bevog te hou.

 

 

Gebruik daagliks ons delikate Body Polish in die heerlike Cranberry Joy-geur om jou vel sysag en glad te laat voel.

 

 

Vanilla Bliss

 

Vertroetel jou lyf en geniet ’n sensoriese kop-tot-tone-ervaring met ons wonderlik dekadente Vanilla Bliss.

 

 

Ons gegeurde seep sal ’n tikkie feestelike glans aan jou badkamer verleen.

 

 

Lig gegeurde stortjel reinig én versag jou vel.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Idees vir Kersgeskenke

Kort jy nog ’n Kersgeskenk vir jou ma, vriendin, of suster? Loer gerus na dié oulike kopies

Close