×
Skakel na Engels

Advertensie-Promosie: Avokado in die hardloop

Onthaal is maklik met kitsklaar Westfalia Guacamole – dis min moeite en smullekker!

 

 

 

Westfalia Guacamole word van ryp Hass-avokado’s gemaak. Dis ekstra romerig, met ʼn heerlike neutgeur. Die avokado word met kruie en speserye gemeng, en daarna geflitsvries sodat al die unieke gesondheidsvoordele behoue bly.

 

Westfalia Plain Guacamole

Heerlik bedien as ʼn doopsous of saam met Meksikaanse disse. Probeer ook:

• Gesmeer op warm, knarserige roosterbrood of kraakbeskuitjies.

• As ʼn partytjiedoopsous, in lae afgewissel met soetrissiesous en gewone jogurt.

• Verdun met ʼn bietjie suurlemoensap en jogurt vir ʼn geurige slaaisous.

 

Westfalia Spicy Guacamole

ʼn Watertand-kombinasie van avokado en speserye wat perfek proe saam met nacho’s of aartappelskyfies. Probeer ook:

• ʼn Lepel vol bo-op lekker koel gazpacho.

• Oor warm pizzaskywe gesmeer.

• Op toebroodjies in plaas van botter of margerien.

 

Vir verdere inligting besoek www.westfaliafruit.comof stuur ʼn e-pos na enquiries@westfalia.co.za

 

 

Wenk: Wees op die uitkyk vir Westfalia Avocado Guacamole in kettingwinkels: jy sal dit gereed-om-te-eet in die koelkasafdeling vind.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Advertensie-promosie: Suiwer gesondheid

Kies die gesonder opsie; kies Westfalia se avokado-olies

Close