×
Skakel na Engels

9 idees vir reënboogkos wat jou mond sal laat water

Kry die koskleursel bymekaar vir hierdie kleurryke skeppings!

 

Dis ’n kosneiging te kus en te k(l)eur! Ja, reënboogkoeke is al lank gewild, maar hierdie slim skeppings het ons van voor af verlief op die reënboogkosneiging gemaak.

1 Reënboog-oliebolle

2 Reënboog-bagels

 

A video posted by Rinkoff Bakery (@rinkoffbakery) on

3 Reënboog-roosterbrood

 

A photo posted by The Infatuation (@infatuation) on

4 Reënboogkoffie

(Oukei, hierdie een is ’n drankie, maar dis het steeds ’n reënboog daarin – en dit is ’n goeie kombinasie met die ander reënboogkosse!)

5 Reënboogplaatkoekies

6 Reënboogpizza

(Vir ’n bederf sonder die skuldgevoelens, maak hierdie pizza met ’n blomkoolkors en bedek dit met jou gunstelinggroente.)

 

A photo posted by yummydeliciousx (@yummydeliciousx) on

7 Reënboogpasta

(Die kinders sal dol hieroor wees!)

A post shared by Blanche Z | Singapore ?? (@blancheeze) on

8 Reënboog-brownies

9 En ons versameling sal natuurlik nie volledig wees sonder ’n reënboogkoek nie!

Kliek hier vir ons eie reënboogkoekresep.

KYK OOK HIER:

Cupcake Jemma se beste reënboogkoek nóg

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Donsige maaskaas-plaatkoekies

Dié watertandhappies is ideaal vir ’n laatontbyt op ’n Sondag. (Pst! Jy sal dalk meer as een baksel moet maak!)

Close