×
Skakel na Engels

6 bekostigbare maniere om jou klerekas op te dateer

Onderdruk jou kooplus en probeer dié kreatiewe maniere om vir jouself ’n paar nuwe uitrustings te “koop” (geen naaldwerk nodig nie)

Een of ander tyd gaan jou klerekas daardie “te”-fase bereik: klere wat te styf of te los sit of te oud is. Pleks van dit uit te gooi, blaas nuwe lewe in jou gunsteling-kledingstukke met slim planne en ’n paar verrassende hulpmiddels.

Of jy ’n handwerkkoningin is of nie, jy sal dit in ’n namiddag se tyd kan doen, sê Bridgett Artise, ’n ontwerper en medeskrywer van Born-again Vintage: 25 ways to deconstruct, reinvent, and recycle your wardrobe (Potter Craft). Jou beloning: pragtige “nuwe” klere.

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Mode SOS

Raad om die mode-polisie vre te spring

Close