×
Skakel na Engels

5 blomkoolresepte vir Banters

Soek jy idees vir blomkool? Probeer dié lekker maaltye. Deur Leah van Deventer

1. Broccoli-en-bloukkaassop

Vervang die broccoli deur blomkool en die aartappel deur patat.

2. Geroosterde ham met blomkool en kaas

Vervang die sonneblomolie deur olyfolie.

3. Kerrie met groente en tofu

Vervang die sonneblomolie deur olyfolie en die tofu deur paneer of fetakaas

4. Blomkool-kaassop

Vervang die aartappel deur patat en die afgeroomde melk deur volroommelk.

5. Blomkoolkerrie

Vervang die groente-olie deur olyfolie en die lensies deur preie (of ’n ander nie-styselrige groente)

LEES OOK:

Banting for Beginners

The Low-carb, High-fat Diet

5 Egg-free Banting Breakfasts

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 etes met kaas

Het jy cheddar, halloumi of roomkaas in die yskas, maar is nie seker wat om daarmee te maak nie? Probeer...

Close