×
Skakel na Engels

5 ander gebruike vir skottelgoedwasmiddel

Elke huishouding het hierdie veelsydige produk nodig
plush webvertorial

Die feestyd is amper hier, en al die etes en vierings sal ongetwyfeld baie skottelgoed tot gevolg hê! Plush Supreme Dishwashing Liquid is die ideale produk om met al daardie aangepakte en vuil skottelgoed klaar te speel en jou kombuis silwerskoon te hou.

Plush Supreme Dishwashing Liquid het soveel voordele. Dis bekostigbaar, skuimerig en hou lank, en dit bevat al die regte bestanddele om van vetterigheid op breekware, messegoed en glasware ontslae te raak. Maar dit is nie die enigste gebruik vir hierdie veelsydige produk nie – daar is verskeie ander maniere waarop jy dit kan gebruik.

Dishwash Bottle (HR) 

5 ander gebruike vir Plush Supreme Dishwashing Liquid:

1. Reinig borsels en kamme

Raak ontslae van hare en oortollige olies wat in jou haarborsels en kamme vasgevang raak deur dit met skottelgoedwasmiddel te was.

2. Laat silwer blink

Plaas jou silweritems in warm, seperige warm en was dit sagkens met jou hande. Spoel dit daarna met skoon water af.

3. Verwyder vlekke uit klere

Moenie paniekerig raak as jou gunsteling- wit hemp ’n vetterige vlek op het nie. Wend ’n bietjie skottelgoedwasmiddel op die vlek aan, vryf dit in, laat dit ’n rukkie week en was dan jou klere soos gewoonweg.

4. Maak kombuis- en badkamervloere skoon

Moenie bekommerd wees as jou vloerreinigingsprodukte op is nie. Gebruik bloot ’n bietjie skottelgoedwasmiddel in ’n emmer water en jou vloere sal tjoef-tjaf skoon wees.

5. Verwyder aanpaksels van patiomeubels

Gebruik eenvoudig ’n bietjie water en skottelgoedwasmiddel om vuiligheid en aanpaksels op buitemeubels af te skrop.

Plush Supreme Dishwashing Liquid en ander Plush-huisskoonmaakprodukte is by alle toonaangewende kleinhandelaars beskikbaar.

Volg @PlushSA op Facebook of besoek Plush vir nog inligting oor #PlushSA en Plush-produte.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Knap jou kombuis en sitkamer op vir ’n nuwe jy

Vra Vicki!

Close