×
Skakel na Engels

4 Goeie Diereboeke

Lees oor visse, katte, voëls en honde in ons keur van onontbeerlike troeteldierboeke wat op kalahari.com beskikbaar is

 

 

 

 

Saltwater Aquariums for Dummies

Deur Gregory Skomal, (R215,49)

’n Super-omvattende gids – 23 hoofstukke met al die inligting oor akwariums wat jy nodig het om tjoef-tjaf van leek in ’n kenner te verander.

 

 

The Life and Love of Cats

Deur Lewis Blackwell, (R575,43)

Dié visueel skouspelagtige koffietafelboek vier die lewe van katte en vertel onder meer van die oorsprong van die huiskat 9 000 jaar gelede.

 

 

 

Sasol Birds of Southern Africa

Deur Ian Sinclair, (R220.00)

Ons is bevoorreg om talryke geveerde vriende as gaste in ons tuin te kan hê. Dié betroubare veldgids is ’n fantastiese (en leersame) bate vir jou huis.

 

 

 

Don’t Shoot the Dog!

Deur Karen Pryor, (R153.25)

’n Wonderlike bron oor positiewe gedragsversterking vir wanneer jy jou hond se slegte gewoontes wil verander. Dis nie nodig om te skree nie!

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 kopies vir troeteldiere

Dog’s Life het uitstekende produkte vir honde – en hul Doggie-T-hemp-reeks vir die somer is nie net oulik nie, maar...

Close