×
Skakel na Engels

3 wonderlike aanlyn-wenkanse

Ons is mal oor maklike wenkanse. Beproef jou geluk met een van dié – of al drie!

OREO SE “SHARE A MOMENT, WIN A MOMENTO”-KOMPETISIE

Wen: ’n Oreo Twist en ’n jaar se voorraad van Oreo

Hoe: Deel jou beste soete oomblik op Oreo se Facebook-blad, soos toe jy verloof geraak het, jou seun sy eerste treë gegee het of ’n onvergeetlike reis saam met jou beste vriende.

Skryf in

 

 

CAPE FLOORING-WEDSTRYD

 

Wen: Voerbedekking ter waarde van R10 000 van Cape Flooring

How: “Like” die kompetisieskakel, twiet oor Cape Flooring en “like” Cape Flooring se Facebook-blad.

Skryf in

 

 

ROMO FABRICS-WENKANS

 

Wen: ’n R5 000-geskenkbewys van Romo Fabrics Suid-Afrika

Hoe: Noem een van die eksklusiewe reekse wat Romo Fabrics Suid-Afrika bied.

Skryf in

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Is die geluk aan jou kant?

Drie van ons gunsteling-handelsname het vinnige, maklike kompetisies met fantastiese pryse. Dis beslis die moeite werd om deel te neem....

Close