×
Skakel na Engels

3 goeie kopies vir mans

Drie goeie geskenk-idees vir jou man

 

 

Dié LED Lenser SEO3-koplamp is ’n briljante kopie vir ’n braai ná sononder of wanneer julle gaan kampeer. R350, Cape Union Mart

 

’n Gemengde kas spesiaal gebroude bier van Brewers & Union sal dié Kersfees goed afgaan. R24,95 elk of R450 vir 20, Makro

 

Vir die man wat van pikante, skerp kos hou, is hierdie jalopeñorissies van Melissa’s ’n vuurwarm kopie! R38,90, Melissa’s The Food Store

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kuier-om-die-Kerstafel-werksessie foto’s

Ons het soveel pret gehad by die Kuier-om-die-Kerstafel-werksessie! Kyk hier na ’n paar hoogtepunte

Close