×
Skakel na Engels

28 sjiek en bekostigbare items vir jou kantoorklerekas

Vul jou klerekas met ’n paar van hierdie staatmakers aan

 

Koebaai vakansie, hallo werk! ’n Stylvolle kantoorklerekas wat met hierdie seisoen se moet-hê-items en tydlose kledingstukke spog, sal jou help om soggens vinniger vir werk gereed te maak. (Jy gaan dalk selfs tyd hê vir ’n tweede koppie koffie!)

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest.

1. Snyersbaadjie

workwear

R299, Spree

2. Vlootblou getailleerde broek

workwear

R359 tot R399, Miladys

 

3. Hofskoene

workwear

R399, Woolworths

4. Potloodromp

workwear

R79,99, MRP

 

5. Bloes met strikkraag

workwear

R299, Superbalist

 

6. Chino-broek

workwear

R499, Poetry

 

7. Tassie-handsak

workwear

R499, Zando

 

8. Nousluitende rok

workwear

R429, H&M

9.Roosgoud horlosie

workwear

R399, Forever New

10. Moulose baadjie

workwear

R180, MRP

   

11. Blokhakskoene

workwear

R499, Spree

12. Klassieke popelienhemp

workwear

Van R379, Woolworths

13. Broek van linnestof

workwear

R399, Spree

14. Ligte trui

workwear

R249, H&M

15. Wynrooi romp

workwear

R179, Zando

16. Leerbelt

workwear

R225, Poetry

17. Hemprok

R160, MRP

 

18. Blou-en-wit hemp

workwear

R339 tot R379, Miladys

 

 

19. Stewelpypbroek

R130, MRP

20. Klassieke insteekskoene

R299, Woolworths

 

21. Eenvoudige V-nek-bloes

R399, Poetry

22. Kort jassie

R629, H&M

23. Geplooide romp

R399, Spree

24. Uitklok-midiromp

R399 tot R439, Miladys

25. Noupassende rok

R120, MRP

 

26. Handsak met metaalafwerking

R450, Woolworths

27. Katpak

R649, Superbalist

28. Formele langbroek

R379, H&M

 

Hooffoto: iStock/PeopleImages

LEES OOK:

Ons gunsteling-uitrustings van die 2018 Golden Globe-toekeningsaand

Hoekom verskil mans en vroue se hempsknope?

Lyk stylvol op ’n klein begroting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ons gunsteling-uitrustings van die 2018 Golden Globe-toekkeningsaand

Swart was die in-kleur op die rooi tapyt

Close