×
Skakel na Engels

25 Valentynsdaggeskenke vir haar vir R250 en minder

Ons is dol oor dié idees – en ons is seker die vrou in jou lewe gaan ook wees!
Valentynsdaggeskenke

Valentynsdag is om die draai! En om jou die spanning te spaar om op die aand van die 13de ’n (heel en mooi) bos blomme by ’n winkel te probeer kry, het ons ’n lys van fantastiese geskenke gemaak wat jy alles aanlyn kan koop. En dis alles dinge waarvan jou maat régtig sal hou. (Dis ons plesier!)

Hier is ’n paar oulike geskenkidees vir haar vir minder as R250:

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

Vir die jonk-van-gees-vrou

1. The Fifteen Puzzle van Professor Puzzle. R129, Superbalist

2. Pittige sokkies. R99,99, Cotton On

3. PopSocket in Arabesque-ontwerp. R149, Superbalist

4. Stel van vier flesvormige Kikkerland-sopieglasies. R199, Superbalist

5. Origami-stel deur NPW. R149, Superbalist

Vir die tuisteskepper

6. Espi-vaas deur Sixth Floor. R169, Superbalist

7. Metaalvoëlhokkie vir ’n kers. R200, MRP Home

8. Keramiek-potplanthouer. R160, Woolworths

9. Geborduurde strooikussing. R200, MRP Home

10. Lily & Amber-rietgeurverspreier. R199, @home

Vier iemand wat van ’n bietjie vertroeteling hou 

11. Hottie-masseringblok. R110, Lush

12. Japanese Cherry Blossom Strawberry Kiss-lyfroom. R175, The Body Shop

13. Rub Rub Rub-stortskropmiddel. R185, Lush

14. Sensual Think Pink Box (lyfwasmiddel, soutskrop en badbom). R149, Sorbet

15. British Rose-geskenkpak (stortjel, handeroom en lyfbotter). R230, The Body Shop

Vir die tegnosjiek vrou 

16. Volkano Impulse-oorfone. R250, Cape Union Mart

17. 100% bamboeslaaistasie vir Apple-horlosie en iPhone deur Zonabel. R245, Takealot

18. Bedrukte selfoonomhulsel vir iPhone 6, 7 en 8. R150, Typo

19. Slimfoondriepoot. R150, Cotton On

20. Hartjie-oorfone. R150, Typo

Vir die fiksheidsfoendie

21. Contigo Rush Autoseal-waterbottel. R229, Totalsports

22. Groen oefenmat (3 mm) met band. R249, Totalsports

23. Ecowellness-springtou. R170, Sportsmans Warehouse

24. Uniseks-oefenhandskoene in blou en grys. R149, Totalsports

25. OTG-oefenbal ( 75 cm). R250, Sportsmans Warehouse

Hooffoto: iStock/GeorgeRudy

LEES OOK:

Valentynsidees vir al die enkellopende vroue

Vou servette soos rose vir jou Valentynsdagtafel

10 idees vir bekoorlike Valentynsdagkoeke

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Vier Valentynsdag met hierdie fantastiese onderklere-aanbod

Wanneer dit by hierdie noodsaaklike produk kom, is gemak noodsaaklik!

Close