×
Skakel na Engels

25 oulike geskenke vir R150 en minder wat jy vir vriendinne kan koop

Ons maak dit maklik om die perfekte geskenk te kies
oulike geskenke

Bederf jou vriendinne dié Kersfees met een van hierdie prettige presente:

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog. 

1. Hoëdefinisie-maskara

R130, Woolworths

2. Revlon-naellak

R119, Woolworths

3. Merry and Bright-bakkie

R69,95, Woolworths

4. Notaboeke met marmerafwerking

R149 vir drie, Superbalist

5. Penhouer

R149, Superbalist

6. Varswaterpêrel-oorbelle

R125, Poetry

7. Tropiese beursie

R49,99, MRP

8. Gegeurde kaartjie

R55, Poetry

9. Roos-en-katjiepiering-badsout

R99, Poetry

10. Strikkie-sleutelring

R99, H&M

11. Bedrukte sarong

R149, H&M

12. iPhone-omhulsel

R129, H&M

13. Onsen-handeroom

R79, Superbalist

14. Beker met visgraatmotief

R79, Superbalist

15. Muurplakkers

R99, Superbalist

16. Grys lang kerse

R69 vir vier, Superbalist

17. Teedoek met geverfde uil

R99, Poetry

18. Lagos-minibakkie

R99, Poetry

19. Tosseloorbelle

R99, Old Khaki

20. Ketting-oorbelle

R125, Old Khaki

21. Etniese hangoorbelle

R150, Old Khaki

22. Ophelia-kamersproei

R79,95, Woolworths

23. Classic- gegeurde kers

R150, Woolworths

24. Grimeringsakkie

R89,95, Woolworths

25. Roos-en-pienkpeper-seep

R79,95, Woolworths

FOTO: iStock/Creativeye99

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

Hoekom verskil mans en vroue se hempsknope?

Lyk stylvol op ’n klein begroting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ruk jou huis reg voor Kersfees: 4 weke oor

Wenke vir ’n salige, skoon slaapkamer!

Close