×
Skakel na Engels

21 lenterokke vir onder R400

Pragtige lenterokke wat nie jou beursie gaan seermaak nie

Vier die lente met hierdie keur van gemaklike, elegante en bekostigbare rokke.

 

A post shared by lateafternoon (@lateafternoon) on

1. Vlootblou geblomde oorvourok

Vanaf R359 tot R399, Miladys

2. Kort satynrokkie

R329, H&M

3. Blomryke bedrukte rok

R350, Spree

4. Hemprok

R379, H&M

5. Geweefde bandjiesrok

R329, Spree

6. Rok met ʼn val

R319, Spree

7. Oopskouerrok met valletjiedetail

Vanaf R279, Woolworths

8. Rok met uitkloksoom

Vanaf R199, Woolworths

9. Skouerlose blommetjiesrok

R130, MRP

10. Rok met lospassende middel

R180, MRP

11. Halter-maksirok

R190, MRP

12. Gestreepte slooprokkie

R130, MRP

13. Bedrukte rok met uitkloksoom

Vanaf R279, Woolworths

14. Rok met valletjiesmoue

R339, Style Republic at Spree

15. Midi-slooprok

R249, Superbalist

16. Chiffon-slooprok

R299, Superbalist

17. Moulose maksirok

R249, Superbalist

18. V-hals-midirok

Vanaf R299, Woolworths

19. V-hals-rok

R329, H&M 

20. Tuniek met klokmoue

R349, Zando

21. Knooprok

R349, Zando 

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

Hoekom verskil mans en vroue se hempsknope?

Lyk stylvol op ’n klein begroting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief