×
Skakel na Engels

20 vleiende rokke met moue vir ’n stylvolle wintervoorkoms

Lyk hierdie winter mooi vrolik en vroulik sonder om te voel asof jy vries!
lang moue

Dra ’n driekwart- of langmourok, met of sonder ’n spanbroek, vir ’n vroulike wintervoorkoms.

Hier is 20 rokke om hierdie winter na uit te kyk: 

1. Rok van blink materiaal R429, H&M    

www.hm.com/za

2. Hemprok R130, MRP

www.mrp.com

3. Noupassende rok R130, MRP

www.mrp.com

4. Maksirok van rekbare viskose Vanaf R399, Woolworths

www.woolworths.co.za

5. Toeritsrok R699, Truworths

www.truworths.co.za

6. Rok van wolmateriaal R629, H&M

www.hm.com/za

7. Rolhalsrok R150, MRP

www.mrp.com

8. Uitklokrok met polkakolle R359 tot R399, Miladys

www.miladys.co.za

9. Fluweel-midirok R649, Black Buttons by Zando

www.zando.co.za

10. Twee-in-een-rok R399 tot R439, Miladys

www.miladys.co.za

11. Gebreide noupassende rok R675, Truworths

www.truworths.co.za

12. Grofgebreide midirok Vanaf R550, Woolworths

www.woolworths.co.za

13. Gestreepte uitklokrok R339 tot R379, Miladys

www.miladys.co.za

14. Rich Mnisi-oorvourok R1 399, Woolworths 

www.woolworths.co.za

15. Gedrapeerde rok R599, Truworths

www.truworths.co.za

16. Oorvourok R299 tot R339, Miladys

www.miladys.co.za

17. Gebreide rok met roosmotief R899, Queenspark by Zando

www.zando.co.za

18. Gebreide rok R650, Truworths

www.truworths.co.za

19. Rok met fyn kolletjies R629, H&M

www.hm.com/za

20. Sofia-rok R599, BiBi Rouge by Zando

www.zando.co.za

 

Daar is dus geen verskoning om nié hierdie winter vrolik en vroulik te lyk nie! #GHMode

 

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

5 verrassende skoonheidsgeheime van ou Hollywood 

Seleb-ma’s en hul spieëlbeeld-dogters 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief