×
Skakel na Engels

20 treffende uitrustings vir jou Oujaarsaandpartytjie

Skitter op Oujaarsaand!
Oujaarsaandpartytjie

Daar is iets betowerend aan ’n Suid-Afrikaanse Oujaarsaand. Anders as ons Europese vriende, verwelkom ons die nuwe jaar in die hartjie van die somer, en dikwels langs ’n swembad.

Almal wil ekstra spesiaal lyk, dus het ons ’n verskeidenheid treffende uitrustings gaan uitsoek om jou afskeid van 2017 besonders te maak. Ongeag of jy die jaar langs ’n vuurtjie by die huis afsluit en of jy ’n uithang-skemerkelkpartytjie hou, daar is iets vir elke luim en geleentheid.

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

1. Slooprok met gekartelde uitklokmoue

NYE

Vanaf R999, Woolworths

2. Kantrok

NYE

R439 tot R479, Miladys

3. Kortmourok

NYE

R429, H&M

4. Omkeerbare maksirok

NYE

R899, Poetry

5. Akwamaryn maksirok

NYE

R499, Queenspark by Spree

6. 2-in-1-rok

NYE

R1 199, Forever New

7. Bedrukte katpak

NYE

R375, Spree

8. Rok met borduurwerk

NYE

R1 199, Poetry

9. Vlootblou chiffonrok

NYE

R459 tot R499, Miladys

10. Prêrierok

NYE

R499, Queenspark

11. Kimono-rok

NYE

R549, Cotton On by Superbalist

12. Oorvourok

NYE

R899, H&M

13. Rok met uitklokmoue

NYE

From R550, Woolworths

14. Skouerlose rok

NYE

R499, Superbalist

15. Dannielle -uitgaanrok

NYE

R1 199, Poetry

16. Eenskouerrok

NYE

Vanaf R499, Woolworths

17. Ligpienk rok

NYE

R799, Queenspark by Spree

18. Vlootblou Griekse rok

NYE

Van R899 tot R949, Miladys

19. Chiffon Maksirok

NYE

R899, H&M

20. Silwer rok

NYE

Vanaf R579, Woolworths

FOTO: iStock/Porechenskaya

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief