×
Skakel na Engels

16 geskenkidees vir jou man onder R300

Bederf jou man hierdie feestyd!
fantastiese geskenkidees

Krap jy nog kop oor wat om vir jou manlief onder die Kersboom te sit? Hier is ’n paar oulike idees!

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

1. ’n Strooihoed

R199, Woolworths

2. ’n Kaarthouer

R299, Country Road

3. ’n Tekstuurryke das

R150, Woolworths

4. ’n Wolhoed

R299, Spree

5. ’n Horlosie

R159, Spree

6. ’n Falke-geskenkpak

R199, Spree

7. Pringle of Scotland-sokkies

R99, Spree

8. ’n Strikdas

R120, Markham

9. Sandale

R120, MRP

10. Adidas Deep Energy EDT 100 ml

R199, Superbalist

11. Kurkplakkies

R130, Woolworths

12. Katoensakdoeke

R150 vir ’n stel van vyf, Woolworths

13. ’n Blom-lapelversiering

R199, Woolworths

14. ’n Sakdoek vir sy baadjiesak

R79, Woolworths

15. Ooptoon-pantoffels

R160, Woolworths

16. Polkakol-pantoffels

R250, Woolworths 

FOTO: iStock/PeopleImages

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

Hoekom verskil mans en vroue se hempsknope?

Lyk stylvol op ’n klein begroting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
15 treffergeskenke vir tieners vir onder R200

Handel jou Kersinkopies tjoef-tjaf af!

Close