×
Skakel na Engels

15 Valentynsdaggeskenke vir hom

Bederf die man in jou lewe met een van hierdie stylvolle en praktiese geskenke
Valentynsdaggeskenke

Is jy op soek na ’n spesiale Valentynsdaggeskenk vir die man in jou lewe? Ons het ’n lys idees vir jou opgestel. Koop en geniet!

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

1. Strikdas R180, My Bro Tie

2. Superman-mansjetknope R149, Mantality

3. Wild & Wolf-baardolie in Cedarwood & Pine R229 vir 50 ml, Mantality

4. Pet van katoenkoordferweel R179, H&M

5. Frankees All Smiles-onderbroek R199, Frankees

6. Prettige sokkies R360, Nic Harry

7. De Grendel Koetshuis Sauvignon Blanc 2017 R150, De Grendel

8. Mansbeursie R350, Dark Horse

9. Mat Union Jack-oortreksel vir MacBook Pro Retina 13″ R350, Takealot

10. Uncommon Type deur Tom Hanks R295, Exclusive Books

11. Dompelkoffiepot met satynafwerking R350, Woolworths

12. Reisbeker R240, Woolworths

13. Stellies-bier, The Stellenbosch Brewing Company (skakel 021 884 4014)

14. Hartvormige Java-vleisplank R250, MRP Home

15. Asado-kolebeker R200, MRP Home

FOTO: iStock/Weekend Images Inc.

LEES OOK: 

Valentynsidees vir al die enkellopende vroue

’n Wenk vir Valentynsdag wat jou tyd en geld sal spaar

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief