×
Skakel na Engels

15 treffergeskenke vir tieners vir onder R200

Handel jou Kersinkopies tjoef-tjaf af!
treffergeskenke vir tieners

Dit kan moeilik wees om vir tieners geskenke te koop. Om jou te help het ons ’n lys geskenke saamgestel wat beslis in hul kraal sal val!

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog

1. Roomyswaterbottel

R59,99, MRP

2. Stelletjie reënboog-aanstrykwapens

R49,99, MRP

3. Eenhoring-oorfone

R69,99, MRP

4. Roomyssleutelring

R39,99, MRP

5. Oogmasker

R99, Superbalist

6. Veelkleurige pompon-hangertjie

R89, Spree

7. Haarband met blinkerore

R39,95, Woolworths

8. Voëltjiebeursie

R149, Country Road by Woolworths

9. Lindt-sjokoladebeertjie

R49,99, Woolworths

10. Militêre notaboekie

R39,99, MRP Home

11. Katvoetjie-kleefnotas

R49,99, MRP Home

12. Oliebolplakkers

R49,99, MRP Home

13. Drywende eenhoring-koeldrankhouertjies

R199, Superbalist

14. Visplakkies

R149, Spree

15. Spookasempienk rugsak

R169, Spree

FOTO: iStock/Steve Debenport

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

Lyk stylvol op ’n klein begroting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Leer só om transgender kinders beter te verstaan

As jy wil help om ’n samelewing te skep wat transgender kinders aanvaar en vier, sal hierdie reeks video's en...

Close