×
Skakel na Engels

14 gevaarlik mooi Halloween-voorkomste vir oud en jonk

Vergeet van gekoopte maskers en probeer een van dié grimeervoorkomste

Ter viering van Halloween vandag deel ons ’n paar van ons gunsteling-grimeervoorkomste vir dié fees – en al wat jy nodig het, is jou grimeersakkie en ’n bietjie geduld. Laat dié voorkomste jou inspireer om jou kostuum vanjaar ’n bietjie ekstra oemf te gee.

Voorkoms 1

halloween

pinterest.com

Voorkoms 2

Halloween

pinterest.com

Voorkoms 3

halloween

pinterest.com

Voorkoms 4

halloween

pinterest.com

Voorkoms 5

halloween

pinterest.com

Voorkoms 6

halloween

pinterest.com

Voorkoms 7

halloween

pinterest.com

Of jy ’n spookagtige of eerder ’n kreatiewe of oulike element by jou kind se kostuum wil voeg, dié grimeeridees is perfek vir Halloween!

Voorkoms 1

halloween

pinterest.com

Voorkoms 2

halloween

pinterest.com

Voorkoms 3

halloween

pinterest.com

Voorkoms 4

pinterest.com

pinterest.com

Voorkoms 5

halloween

pinterest.com

Voorkoms 6

Halloween

pinterest.com

Voorkoms 7

halloween

pinterest.com

 

Hier is ’n paar maklike tutoriale om te probeer:

https://www.youtube.com/watch?v=LPS2eYyUO4o

https://www.youtube.com/watch?v=nTl3ePEmhi4

https://www.youtube.com/watch?v=yNQuZ4c34P8

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Soetgoed-inspirasie vir jou Halloween-tafel

As jy Halloween vier, gaan jy dol wees oor hierdie "spookagtige" lekkernye!

Close