×
Skakel na Engels

12 wenke vir ’n platter magie sonder oefening of dieet

#5 behels, nou ja, ’n goeie ou #2 …
wenke vir ’n platter magie

1. Verbeter jou postuur

3. Eet meer water

Jip, jy het reg gelees. Voedsel wat baie water bevat, soos vrugte en groente, sal jou gouer versadig laat voel, sê Jaclyn London, voedingsredakteur by die Good Housekeeping Institute in die VSA. Begin jou maaltyd met sop, slaai of ’n gesonde aptytwekker. ’n Goeie keuse is gekapte groenrissies met geurige hummus. Die kombinasie van die rissies en die kekerertjies se oplosbare vesel sal jou kosdrange in toom hou.

Lees ook: Hoe om jou agt glase water te eet

4. Trek ’n pakkie neute nader

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
8 gesondheidsfeite wat jy met jou dokter moet deel

Dis goed om te praat. Deur Alison Lynch

Close